‘Shaka’ maak skoonskip by Naledi’s

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die musiekspel ‘Shaka Zulu: The Gaping Wound’ het die meeste pryse op die Naledi-teatertoekenningsaand ontvang. Foto: Mpilo Zondi
Die musiekspel ‘Shaka Zulu: The Gaping Wound’ het die meeste pryse op die Naledi-teatertoekenningsaand ontvang. Foto: Mpilo Zondi

Die musiekspel Shaka Zulu: The Gaping Wound was Maandag met ses pryse die groot wenner op die 17de Naledi-teatertoekenningsaand in die Joburgteater in Braamfontein, Johannesburg.

Vanjaar is die eerste keer dat dié pryse, wat teaterproduksies in Gauteng beloon, twee jaar in plaas van net die afgelope jaar se werk oorweeg het.

“Vanjaar se pryse is sowel ’n viering van die uitvoerende kunste as ’n herinnering aan diegene wat die afgelope jaar oorlede is,” sê Lihan Pretorius, uitvoerende hoof van die Naledi-pryse.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 0
New Zealand 13/0
besig om te laai... Regstreeks
Maritzburg United 0
Moroka Swallows 0
Rand - Dollar
16.17
+0.5%
Rand - Pond
19.64
+0.9%
Rand - Euro
16.60
+1.0%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.2%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Goud
1,799.61
+0.6%
Silwer
20.76
+2.2%
Palladium
2,239.50
-2.2%
Platinum
963.18
+0.2%
Brent-ruolie
99.60
+2.2%
Top-40
63,996
-1.0%
Alle aandele
70,731
-0.8%
Hulpbronne 10
64,048
-2.7%
Industriële 25
86,577
-0.6%
Finansiële 15
16,059
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos