Soeke na liefde is ‘reis van afgelope dekade’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Andi Colombo is die skrywer van ‘I Want to Write You a Submarine’, wat tot Sondag in die Toneelhuis in Kaapstad opgevoer word.  Foto: Nardus Engelbrecht
Andi Colombo is die skrywer van ‘I Want to Write You a Submarine’, wat tot Sondag in die Toneelhuis in Kaapstad opgevoer word. Foto: Nardus Engelbrecht

Terwyl sy so deur haar gedigte en liedjies van die laaste paar jaar gesif het, het die jong Kaapse teatermaker Andi Colombo besef die pogings om liefde te vind en om uiteindelik verlief te raak is ’n deurlopende tema.

“As ek na my vriende en kollegas kyk, dink ek dit is nogal uitdagend om die veranderde landskap van afsprake met moontlike pasmaats te navigeer – veral ná die Covid-19-pandemie. Afspraak-apps is nou ook die gewildste manier om mense te ontmoet,” sê Colombo, wie se eenvroustuk I Want to Write you a Submarine in die Toneelhuis in Kaapstad op die planke is.

“Dit is waardeur ek is die afgelope sewe tot agt jaar en daar is die advies dat ’n mens moet skryf oor dit wat jy ken of deurgemaak het. Ek ken die onderwerp, ek het dit gevoel, ek weet hoe moeilik dit is om iemand te vind, ek weet hoe diep die alleenheid kan sit, omdat ek dit gevoel het. Liefde is ingewikkeld, dit verg die perfekte tydsberekening, die omstandighede moet reg wees, en dit verg groot dapperheid om iemand die mag te gee om jou hart te breek. Dit is die reis waarop ek was die afgelope dekade.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Australia 212/3
West Indies 0
besig om te laai... Regstreeks
Nepal 80/7
Scotland 0
besig om te laai... Regstreeks
Easterns 76/4
South Western Districts 0/0
besig om te laai... Regstreeks
KwaZulu-Natal Inland 71/1
Northern Cape 0
Rand - Dollar
17.17
-0.1%
Rand - Pond
20.90
+0.2%
Rand - Euro
18.06
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.54
-0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Goud
1,785.01
-0.1%
Silwer
22.78
+0.3%
Palladium
1,863.50
+0.5%
Platinum
1,013.50
+0.7%
Brent-ruolie
77.17
-2.8%
Top-40
68,089
+0.3%
Alle aandele
74,237
+0.3%
Hulpbronne 10
73,198
-0.0%
Industriële 25
91,342
+0.6%
Finansiële 15
15,630
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos