‘Spertyd’ word lewend in Die Boer

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Sandra Prinsloo in “Spertyd”. Foto: Robert Hamblin
Sandra Prinsloo in “Spertyd”. Foto: Robert Hamblin
Robert Hamblin

Die eenvroustuk, Spertyd, gegrond op Elsa Joubert se laaste outobiografiese boek word van 5 tot 10 Oktober in die Die Boer-restaurantteater in Durbanville opgevoer.

Dit volg na die première van dié langverwagte stuk, met Sandra Prinsloo, verlede jaar in dieselfde teater. Na slegs hierdie een speelvak, is Prinsloo genomineer vir ’n Fiësta-prys as beste aktrise. Die verwerker en spelleier van Spertyd is Philip Rademeyer.

In Spertyd praat Joubert uit die vuis oor haar senior jare as weduwee in ’n aftreeoord in Kaapstad, haar ervaringe van die hede en die onlangse verlede. Sy deel eerlik met die leser uit ’n leeftyd se herinneringe en skryf ook oor die ouderdom se aftakeling van liggaam en gees. Dit is die slot van haar gevierde outobiografiese trilogie, wat begin het met Wonderlike geweld in 2005 en Reisiger in 2009. Sy is in 2020 op 97 aan Covid-19 oorlede.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Knights 223/3
Western Province 212/7
besig om te laai... Regstreeks
TS Galaxy FC 0
AmaZulu 0
besig om te laai... Regstreeks
Oman 0
Bangladesh 153/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.57
+1.1%
Rand - Pond
20.08
+0.6%
Rand - Euro
16.98
+0.9%
Rand - Aus dollar
10.88
+0.2%
Rand - Jen
0.13
+1.1%
Goud
1,770.74
+0.3%
Silwer
23.91
+2.9%
Palladium
2,098.00
+3.5%
Platinum
1,044.55
+0.6%
Brent-ruolie
84.33
-0.6%
Top-40
60,320
-0.1%
Alle aandele
66,912
-0.0%
Hulpbronne 10
64,002
-0.5%
Industriële 25
84,631
+0.6%
Finansiële 15
13,990
-0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos