Sutherland is eindelik ‘Shirley Valentine’ in Jhb

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Natasha Sutherland reken baie mense sal veral weens die Covid-19-pandemie en staat van inperking hulself met ‘Shirley Valentine’ kan vereenselwig.  Foto: Ryno Steyn
Natasha Sutherland reken baie mense sal veral weens die Covid-19-pandemie en staat van inperking hulself met ‘Shirley Valentine’ kan vereenselwig. Foto: Ryno Steyn

“Nadat baie mense te midde van die Covid-19-pandemie en nasionale staat van inperking gekonfronteer is met waar hulle hulself in hul lewe bevind, is hul raakpunte met die verhaal van Shirley Valentine dalk selfs meer.”

So sê die aktrise Natasha Sutherland, wat dié eenvroustuk deur Willie Russel van 26 Januarie af in die Pieter Toerien-teater by Montecasino in Fourways, Johannesburg, opvoer.

Fliekgangers het in die 1980’s met dié karakter kennis gemaak: ’n Middeljarige huisvrou – nou mev. Bradshaw – wat haar twee kinders klaar grootgemaak het en haar nou in ’n wankelrige huwelik bevind. En op ’n dag vat sy die pad – boonop Griekeland toe – om haarself te herontdek.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Afghanistan 254/5
Netherlands 179/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.32
-0.4%
Rand - Pond
20.64
-0.2%
Rand - Euro
17.27
+0.1%
Rand - Aus dollar
10.92
-0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.4%
Goud
1,843.05
0.0%
Silwer
23.70
-1.2%
Palladium
2,175.85
+1.3%
Platinum
1,019.82
-1.3%
Brent-ruolie
86.27
-1.9%
Top-40
65,984
+0.5%
Alle aandele
72,493
+0.5%
Hulpbronne 10
72,954
+2.1%
Industriële 25
90,265
-0.8%
Finansiële 15
14,792
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos