Skrywer, aktivis wil kapasiteit in kunste uitbou in nuwe rol

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Tammy Ballantyne Foto: Verskaf
Tammy Ballantyne Foto: Verskaf

Die dansskrywer en kunsaktivis Tammy Ballantyne is as die koördineerder van die Sustaining Theatre and Dance (Stand)-stigting aangestel.

Sy volg Mike van Graan, een van Stand se direkteure en die voormalige koördineerder, op. Hy gaan in September vir ’n genootskap na Duitsland.

“Ek keer terug na ’n soortgelyke rol as toe ons die Performing Arts Network of South Africa in 2001-’02 gestig het en waar ek jare lank die nasionale koördineerder was,” het Ballantyne aan Netwerk24 gesê.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Garden Route Badgers 158/9
Eastern Cape 158/6
Rand - Dollar
17.74
+0.6%
Rand - Pond
20.22
-0.1%
Rand - Euro
17.53
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.60
+0.2%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Goud
1,708.74
+0.5%
Silwer
20.96
+1.2%
Palladium
2,295.50
+3.2%
Platinum
917.00
+1.4%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,073
+2.1%
Alle aandele
65,485
+2.0%
Hulpbronne 10
63,483
+3.0%
Industriële 25
78,842
+1.7%
Finansiële 15
14,049
+1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos