Teater onder die sterre maak somerprogram bekend

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Buhle Ngaba in ‘Swan Song’.
Buhle Ngaba in ‘Swan Song’.

Die volgepakte somerprogram van die Royal Arts Town Amphitheatre (Rata) op Riebeek-Kasteel in die Swartland word Saterdag om 20:00 met ’n musiekprogram deur Nibs van der Spuy en Guy Buttery ingewy.

Rata is gedurende die inperking begin om werk aan werklose kunstenaars te verskaf. Die inperkings het opvoerings lamgelê en baie teaters was toe en sommige is selfs permanent gesluit. Mark Graham-Wilson, sameroeper van Rata, wat agter die Royal-hotel geleë is, is vroeër vanjaar met ’n Basa-prys vereer vir hul bydrae tot die oorlewing van die kunste in die pandemietyd met die skep van die amfiteater.

Van der Spuy en Buttery is twee virtuose wat die afgelope twee dekades gereeld saam in Suid-Afrika en oorsee opgetree het. Hulle sal liedjies van hul jongste Sama-benoemde album, Live in Lisbon, uitvoer. Dit sal van die eerste optredes met hul nuwe musiek wees aangesien hulle weens Covid-19 glad nie kon toer nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.0%
Rand - Euro
18.26
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos