Akteur, smulpaap en joernalis Johan Liebenberg sterf

akkreditasie
Johan Liebenberg
Johan Liebenberg

Johan Liebenberg, ’n voormalige akteur en model wat in sy laaste jare ontpop het as ’n formidabele artikelskrywer vir die tydskrif DeKat, is Maandagoggend dood nadat ’n operasie gedoen is om ’n kwaadaardige kanker uit sy maag te sny. Hy het op 1 Julie vanjaar 71 geword.

Met sy donker, aantreklike voorkoms en welluidende stem het Liebenberg rolle losgeslaan in onder meer Dirk de Villiers se Charlie word ’n ster (1979) en in Verspeelde lente (1983), een van Manie van Rensburg se meesterstukke, waar hy te sien was saam met wyle Elize Cawood en Ian Roberts.

Hy het ook in die 1970’s en 1980’s as foto-model opgetree vir tydskrifmodeartikels en advertensies. Volgens Barbara Joubert, destydse kosredakteur van Sarie wie se pa, Tom Burgers, gereeld vir Liebenberg moes fotografeer, was daar fladderende harte die oomblik dat Liebenberg by hul huis opgedaag het, waar Burgers se ateljee was.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.85
-0.7%
Rand - Pond
20.48
+0.8%
Rand - Euro
17.30
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.09
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.5%
Goud
1,793.03
0.0%
Silwer
24.33
0.0%
Palladium
2,023.00
0.0%
Platinum
1,043.50
0.0%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,525
+1.7%
Alle aandele
67,051
+1.5%
Hulpbronne 10
62,969
+2.5%
Industriële 25
86,659
+1.4%
Finansiële 15
13,849
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos