Alles oor die 1ste episode van ‘Boer soek ’n vrou’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Marciel Hopkins, aanbieder van ‘Boer soek ’n vrou’, saam met boer Johan in sy trekker.
Marciel Hopkins, aanbieder van ‘Boer soek ’n vrou’, saam met boer Johan in sy trekker.

Van wynproe tot mielies stroop, teikenskiet en sweep klap . . . die aanbieder Marciel Hopkins is Donderdag aan die diep kant ingegooi toe sy die tien hubare boere in die 14de seisoen van Boer soek ’n vrou ontmoet het.

Kykers het in die eerste episode kennis gemaak met die nege mans en een vrou wat vanjaar na liefde soek en hoop om hul lewensmaat deur die program te vind.

Boer Mary-Lou (53), ’n wynboer van die Paarl in die Wes-Kaap, het vir Hopkins ’n glas 2020-rooiwyn geskink en haar daaraan laat ruik. Sy is ’n Amerikaner en Engelssprekend en dit was, volgens haar, omtrent ’n snaaksigheid toe sy in die Paarl aangekom het. Die sprankelende Mary-Lou het gespot dat die man wat sy kies, sal moet kook, skoonmaak en stryk.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 181/4
Zimbabwe 302/8
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.46
-0.5%
Rand - Pond
21.00
-0.1%
Rand - Euro
17.55
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.11
-0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.5%
Goud
1,815.98
-0.2%
Silwer
23.44
+1.8%
Palladium
1,909.00
+1.6%
Platinum
985.00
+0.9%
Brent-ruolie
86.48
+0.5%
Top-40
68,282
-0.9%
Alle aandele
74,956
-0.8%
Hulpbronne 10
74,510
-0.3%
Industriële 25
94,294
-1.3%
Finansiële 15
15,338
-1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos