Amanda Strydom: Ek wil die lig wees wat op almal skyn

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Dit gaan lankal nie meer oor haar wat in die kollig is nie, sê die sangeres Amanda Strydom. Sy wil die lig wees wat op almal skyn en genesing bring.
Dit gaan lankal nie meer oor haar wat in die kollig is nie, sê die sangeres Amanda Strydom. Sy wil die lig wees wat op almal skyn en genesing bring.

Dit was die jaar 1986 toe haar wêreld in duie stort. “Ek het desjare opgestaan teen apartheid en is gekruisig daaroor in veral die Afrikaanse pers. Ek kon naderhand nie meer die spanning hanteer of myself verduidelik nie. En daardie spanning en swaar het opgebou en ek het fanaties godsdienstig geword,” vertel Amanda vir Ivor Swartz, aanbieder van die progam Kies die lewe op VIA (DStv-kanaal 147).

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Garden Route Badgers 158/9
Eastern Cape 158/6
Rand - Dollar
18.07
-0.6%
Rand - Pond
20.16
+0.2%
Rand - Euro
17.68
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.58
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,661.25
+0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos