‘Angeliena’ bring ’n verhaal van hoop

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Nicole Madell, Kuli Roberts, Euodia Samson en June van Merch in ’n toneel uit ‘Angeliena’.
Nicole Madell, Kuli Roberts, Euodia Samson en June van Merch in ’n toneel uit ‘Angeliena’.

Selfs haar naam klink soos dié van ’n engel. Angeliena, ’n nuwe rolprent deur die Suid-Afrikaanse regisseur Uga Carlini, het pas op Netflix begin wys. Dit handel oor ’n opgeruimde karwag wat ’n gesondheidskrisis beleef, maar tog ’n manier vind om haar drome te bewaarheid.

Dit word in ’n nuusverklaring beskryf as ’n verhaal van geloof, hoop, vriendskap en die menslike gees wat baie kan trotseer.

Carlini, wat veral bekend is om die rolprent Alison, is benewens regisseur die draaiboekskrywer en vervaardiger van Angeliena.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.63
+0.9%
Rand - Pond
20.11
-0.0%
Rand - Euro
16.95
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.84
-0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.0%
Goud
1,767.60
0.0%
Silwer
23.32
+0.0%
Palladium
2,075.53
0.0%
Platinum
1,059.00
0.0%
Brent-ruolie
84.86
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
Industriële 25
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos