Arnold Vosloo wil wys wat in SA steek in Netflix se 1ste Afrikaanse reeks

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Daan Ludik (Arnold Vosloo) en ’n medespeler in Netflix se eerste Afrikaanse reeks, ‘Ludik’.
Daan Ludik (Arnold Vosloo) en ’n medespeler in Netflix se eerste Afrikaanse reeks, ‘Ludik’.

Die akteur Arnold Vosloo is die hoofkarakter in Netflix se eerste Afrikaanse reeks, Ludik, wat aan die einde van die maand op die stromingsdiens begin.

Vosloo en sy medesterre, Rob van Vuuren, Sean Cameron Michael en Jandre le Roux, het met Netwerk24 by ’n mediageleentheid in Kaapstad gesels.

“Dit voel wonderlik om terug te wees en in Afrikaans te werk,” sê Vosloo, wat die afgelope 30 jaar in Amerika woon waar hy roem met Hollywood-flieks soos The Mummy, Blood Diamond en Hard Target verwerf het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.99
-0.2%
Rand - Pond
19.92
+0.1%
Rand - Euro
17.55
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.64
+0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,664.91
+0.3%
Silwer
19.01
+1.0%
Palladium
2,203.00
-0.1%
Platinum
867.00
-0.1%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
57,354
+0.8%
Alle aandele
63,656
+0.6%
Hulpbronne 10
60,227
+0.7%
Industriële 25
77,106
+0.4%
Finansiële 15
13,855
+1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos