Boer Damian ‘klaar met Christene, maar nie met Jesus’

akkreditasie
Boer Damian van Bapsfontein in Gauteng.
Boer Damian van Bapsfontein in Gauteng.

’n Paar dae nadat boer Damian van die TV-werklikheidsreeks Boer soek ’n vrou sy hart oopgemaak het oor sy lewe as ’n gay man, vaar hy uit oor hoe “Christene op sosiale media tekere gaan oor gay mense”.

Damian skryf: “Ná die laaste paar weke het ek weer eens besef, ek is klaar met die Christendom, maar nie met Jesus nie . . . want Jesus is nog nie klaar met my nie.”

Hy sê die rede waarom hy nie ’n Christen wil wees nie, is omdat hulle so liefdeloos en met haat op sosiale media tekere gaan oor gay mense.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Ireland 77/6
Afghanistan 189/5
besig om te laai... Regstreeks
Maritzburg United 0
Moroka Swallows 0
Rand - Dollar
16.21
+0.3%
Rand - Pond
19.67
+0.7%
Rand - Euro
16.62
+0.9%
Rand - Aus dollar
11.53
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.7%
Goud
1,797.29
+0.4%
Silwer
20.58
+1.4%
Palladium
2,231.50
-2.6%
Platinum
960.50
-0.1%
Brent-ruolie
99.60
+2.2%
Top-40
63,996
-1.0%
Alle aandele
70,731
-0.8%
Hulpbronne 10
64,048
-2.7%
Industriële 25
86,577
-0.6%
Finansiële 15
16,059
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos