Deel

Chris van Niekerk neem oor by Eric Nobbs in ‘Lui maar op, Belinda’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Chris van Niekerk
Chris van Niekerk

Wanneer die kykNET-komedie Lui maar op, Belinda vroeg in April na die kassie terugkeer, gaan kykers vir Chris van Niekerk in die rol van die geliefde Frans sien.

Die rol is voorheen deur Eric Nobbs, wat op 23 Oktober 2022 oorlede is, vertolk.

Lui maar op, Belinda se derde seisoen begin op Maandag 3 April om 20:00 op kykNET. Dit volg die wel en wee van ’n groepie aweregse karakters wat betrokke is by ’n ysterwarewinkel in George.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
17.79
+0.0%
Rand - Pond
21.97
-0.1%
Rand - Euro
19.34
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.90
-0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.0%
Platinum
991.31
+1.1%
Palladium
1,460.24
-1.2%
Goud
1,969.50
0.0%
Silwer
24.11
0.0%
Brent-ruolie
79.89
+1.6%
Top-40
70,498
-0.8%
Alle aandele
76,100
-0.8%
Hulpbronne 10
66,234
-1.9%
Industriële 25
102,950
-0.3%
Finansiële 15
15,496
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos