RESENSIE | ‘Diana’ die musiekblyspel stel teleur

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Diana in haar jonger dae. Foto: Getty Images
Diana in haar jonger dae. Foto: Getty Images

As jy lus is vir spookasem-vermaak, swak lirieke en ’n musiekpartituur wat nie ná die tyd in jou kop gaan dwaal nie, is Diana die musiekblyspel net die ding vir jou.

Die Broadway-musiekspel, wat spesiaal vir Netflix verfilm is weens die koronaviruspandemie, sal waarskynlik net oor die onderwerp, Diana, ontslape prinses van Wallis, derduisende kykers lok.

Tog is die dapper poging van Christopher Ashley, die regisseur, en die lirieke deur die Bon Jovi-musikant David Bryan en Joe DiPietro, om ’n musiekblyspel oor die ikoniese Diana te skryf, ’n tragiese en merendeels lagwekkende mislukking.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 113/1
West Indies 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.16
+0.8%
Rand - Pond
21.49
+0.3%
Rand - Euro
18.21
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.2%
Rand - Jen
0.14
+0.1%
Goud
1,783.54
-0.6%
Silwer
22.80
-1.5%
Palladium
1,787.87
+2.1%
Platinum
961.70
+0.7%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
63,601
+1.9%
Alle aandele
70,009
+2.0%
Hulpbronne 10
65,581
+2.4%
Industriële 25
93,900
+1.1%
Finansiële 15
13,460
+3.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos