Die nuwe Antoinette Louw, vryer as ooit

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Antoinette is nou in 'n nuwe fase van haar lewe
Antoinette is nou in 'n nuwe fase van haar lewe

Deesdae stap sy haar lewenspad, kronkels en al, sonder aanwysings van ander. Ja, sy is presies waar sy nou móét wees, vertel Antoinette met haar oggendkoffie in die hand. En sy is vrolik en dolgelukkig. “Ek het weer na ’n bitter lang tyd werk en daarvoor is ek besonder dankbaar. Hemel, as ek by die huis sit, word my gedagtes my eie vyand. Dis nie goed nie en daarom probeer ek besig bly.”

Begin vanjaar het haar jarelange liefdesverhouding skipbreuk gely. “Ek het uitgetrek en beleef nou ’n nuwe fase van my lewe waar ek in ’n verhouding met myself is – dis ’n totale herontdekking van wie ek, Antoinette, is. Ek het uitgetrek by my lewensmaat en is nou op ’n lewensreis van absolute selfontdekking en groei.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Garden Route Badgers 158/9
Eastern Cape 158/6
Rand - Dollar
18.07
-0.6%
Rand - Pond
20.16
+0.2%
Rand - Euro
17.68
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.58
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,661.25
+0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos