Dieet-manewales
Magda Louw, seisoen 1, episode 12, Maandag 20 Maart op kykNET (*144) om 20:00: In hierdie skreeusnaakse episode besluit Magda (Desiré Gardner) om op ’n dieet te gaan en haar man, Erhard (Hannes van Wyk), moet noodgedwonge saam honger ly. Maar ’n onverwagte versoeking laat die vraag ontstaan: Wie se kleivoete gaan eerste verkrummel?
Waaghalstoertjies