Emo gaan jou laat TV wikkel

akkreditasie
Emo Adams is hierdie Sondag die aanbieder van In die Kollig met . . . en hy sing ou gunstelinge soos “Ek verlang na jou” en “Jantjie”.
Emo Adams is hierdie Sondag die aanbieder van In die Kollig met . . . en hy sing ou gunstelinge soos “Ek verlang na jou” en “Jantjie”.

Die jaar word op ’n goeie noot geëindig. Sondag, 30 Desember om 19:00 word die dertiende (en laaste) episode van die gewilde musiekreeks In die Kollig met . . . op SABC 2 uitgesaai met die aanbieder Emo Adams wat televisiekykers vir ’n volle uur lank gaan vermaak.

Adams gaan nie net al sy treffers soos “Juffrou de Kock”, “Gams Gawielie” en “Jantjie” en “Ek verlang na jou” (Sonja Herholdt se treffers) sing nie, maar sy gaskunstenaar is Edith Plaatjies.

“Edith het een van die beste stemme in Suid-Afrika wat ek vir jare gehoor het. Die vrou kan sing, hoor,” sê Johan Stemmet, vervaardiger en meesterbrein van die In die Kollig met . . .-reeks.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Knights 0
Titans 320/4
besig om te laai... Regstreeks
Western Province 306/6
Lions 0
besig om te laai... Regstreeks
Boland 310/2
North West 0
besig om te laai... Regstreeks
Dolphins 0
Warriors 377/7
besig om te laai... Regstreeks
Mpumalanga 224/10
Easterns 62/3
besig om te laai... Regstreeks
Limpopo 227/10
South Western Districts 2/1
besig om te laai... Regstreeks
Border 86/10
Northern Cape 185/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.51
-0.2%
Rand - Pond
20.76
-0.3%
Rand - Euro
17.26
-0.1%
Rand - Aus dollar
10.88
+0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Goud
1,796.97
-0.0%
Silwer
22.65
-0.5%
Palladium
2,349.50
-1.1%
Platinum
1,026.50
0.0%
Brent-ruolie
89.34
-0.7%
Top-40
67,140
+0.1%
Alle aandele
73,583
+0.1%
Hulpbronne 10
75,257
+0.2%
Industriële 25
90,691
+0.2%
Finansiële 15
15,004
-0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos