‘En net so’ laat 2 penisse M-Net skrik

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die model Corey Saucier se hande was in die agtste episode van ‘And Just Like That . . .’ vol; sy handdoek het daarom vloer toe geval en hy is ontbloot. Foto: HBO Max/tristemondo.it
Die model Corey Saucier se hande was in die agtste episode van ‘And Just Like That . . .’ vol; sy handdoek het daarom vloer toe geval en hy is ontbloot. Foto: HBO Max/tristemondo.it

Die betaalkanaal M-Net moes Maandag blitsvinnig die uitsending van ’n episode van die komedie And Just Like That . . . herskeduleer nadat hulle op die nippertjie besef het twee akteurs se penisse word op twee afsonderlike tye in die episode vertoon.

Volgens Portia Hlongwane, woordvoerder, is hulle weens dié onverwagse naaktheid gedwing om die ouderdomsbeperking ’n “bietjie te verhoog” en die episode ’n uur later – van 20:30 na 21:30 – aan te skuif.

Die gat wat daarom op M-Net se skedule ontstaan het, is van 19:30 tot 21:30 met die BBC-dokumentêr The Princes and the Press gevul.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 465/10
Sri Lanka 397/10 & 39/2
Rand - Dollar
16.04
-0.7%
Rand - Pond
19.81
+0.4%
Rand - Euro
16.81
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.19
-0.1%
Rand - Jen
0.13
-1.7%
Goud
1,817.95
+0.2%
Silwer
21.43
-1.0%
Palladium
1,998.00
-2.8%
Platinum
938.50
-1.8%
Brent-ruolie
111.93
-2.1%
Top-40
62,494
-0.9%
Alle aandele
69,083
-0.9%
Hulpbronne 10
71,795
-1.4%
Industriële 25
76,804
-1.3%
Finansiële 15
16,026
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos