Franz Marx, skepper van ‘Egoli’, sterf

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Franz Marx
Franz Marx

Franz Marx, skepper van die eerste Suid-Afrikaanse daaglikse sepie, Egoli: Plek van goud, en reekse soos Agter elke man en Familiedae, is Sondag in die ouderdom van 79 in Pretoria dood.

Volgens sy broer, Johan Marx, is hy op 3 Julie positief vir Covid-19 getoets.

“Dit was ’n lang-Covid, want hy is later negatief getoets, maar dit was maar die nagevolge daarvan. Hy het vier jaar gelede ’n vorm van borskanker gehad, maar dis verwyder en sy een long is weens bestraling beskadig.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Knights 223/3
Western Province 183/7
besig om te laai... Regstreeks
TS Galaxy FC 0
AmaZulu 0
besig om te laai... Regstreeks
Oman 0
Bangladesh 138/8
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.57
+0.9%
Rand - Pond
20.08
+0.4%
Rand - Euro
16.98
+0.7%
Rand - Aus dollar
10.88
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.9%
Goud
1,772.80
+0.3%
Silwer
23.90
+2.8%
Palladium
2,101.25
+3.9%
Platinum
1,045.00
+0.5%
Brent-ruolie
84.33
-0.6%
Top-40
60,320
-0.1%
Alle aandele
66,912
-0.0%
Hulpbronne 10
64,002
-0.5%
Industriële 25
84,631
+0.6%
Finansiële 15
13,990
-0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos