‘Groot storms wag’ op sepie ‘Suidooster’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Vashti Prins (Danni), Natasha van der Merwe (Susan) en Eden Classens (Justin) tydens ’n optrede van 'Suidooster' se spesiale Kersfeesliedjie, ‘Hosanna, Seun van God’.  Foto: Verskaf
Vashti Prins (Danni), Natasha van der Merwe (Susan) en Eden Classens (Justin) tydens ’n optrede van 'Suidooster' se spesiale Kersfeesliedjie, ‘Hosanna, Seun van God’. Foto: Verskaf

Sepiekykers kan hulle dié Desember gereed maak vir ’n goeie dosis drama in die kykNET-sepie Suidooster.

“Desember is sinoniem met sonskyn, vakansie en rustigheid ná ’n rowwe jaar. Terwyl Ruiterbosch (die fiktiewe Kaapse woonbuurt waar die sepie afspeel) se mense terugkyk op ’n jaar van hoogtepunte en laagtepunte, is Desember allesbehalwe rustig,” sê Wilmer Müller, Suidooster se publisiteitsbestuurder.

Hy sê daar wag ’n orkaan van skokke op die sepie se aanhangers.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.13
+1.3%
Rand - Pond
20.64
+1.1%
Rand - Euro
17.15
+1.4%
Rand - Aus dollar
10.99
+0.6%
Rand - Jen
0.13
+1.1%
Goud
1,838.68
-0.1%
Silwer
24.47
+1.3%
Palladium
2,046.50
+2.2%
Platinum
1,047.00
+2.0%
Brent-ruolie
88.44
+1.1%
Top-40
69,587
+0.1%
Alle aandele
76,233
+0.1%
Hulpbronne 10
77,182
+0.2%
Industriële 25
95,831
+0.2%
Finansiële 15
15,111
-0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos