Deel

Hier is kykNET se ‘huisvroue’ van die Wynland

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die vroue wat in ‘Die Real Housewives van die Wynlande’ te sien sal wees, is van links Anita Lloyd, Candice Bester, Amy Kleinhans-Curd, Karen Schwendtke, Michelle van Zyl en Mariska Thorpe.  Foto: Verskaf
Die vroue wat in ‘Die Real Housewives van die Wynlande’ te sien sal wees, is van links Anita Lloyd, Candice Bester, Amy Kleinhans-Curd, Karen Schwendtke, Michelle van Zyl en Mariska Thorpe. Foto: Verskaf

Die vroue wat van middel April in die nuwe reeks Die real housewives van die Wynlande te sien gaan wees, is: Amy Kleinhans-Curd (54), Mariska Thorpe (39), Karen Schwendtke (48), Candice Bester (37), Michelle van Zyl (40) en Anita Lloyd (55).

In die reeks sal kykers sien hoe dié huisvroue “ondernemings begin, aantrek vir sukses, stylvol rondrits, skoonheidsroetines gedissiplineerd navolg en dít alles met hul veeleisende persoonlike lewe balanseer”, lui ’n verklaring van kykNET.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
19.68
-0.1%
Rand - Pond
24.33
-0.2%
Rand - Euro
21.09
+0.1%
Rand - Aus dollar
12.87
-0.4%
Rand - Jen
0.14
-0.3%
Platinum
1,024.92
-0.5%
Palladium
1,420.02
-0.7%
Goud
1,943.52
-0.2%
Silwer
23.17
-0.6%
Brent-ruolie
76.95
+0.9%
Top-40
71,444
+0.1%
Alle aandele
76,613
+0.0%
Hulpbronne 10
67,920
+0.7%
Industriële 25
106,261
-0.1%
Finansiële 15
14,582
-0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos