Hoekom ‘Octopus Teacher’ nié ’n Emmy gaan wen

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Craig Foster met die seekat wat in Valsbaai sy hart verower het. Die Oscar-bekroonde ‘My Octopus Teacher’ is nog in Suid-Afrika op Netflix beskikbaar.  Foto: Sea Change Project
Craig Foster met die seekat wat in Valsbaai sy hart verower het. Die Oscar-bekroonde ‘My Octopus Teacher’ is nog in Suid-Afrika op Netflix beskikbaar. Foto: Sea Change Project

Daar is slegte nuus vir dié wat hoop dat die Suid-Afrikaanse dokumentêr My Octopus Teacher sy opmars op die wêreldverhoog kan voortsit en sy Oscar-oorwinning met TV se gesogste prys – ’n Emmy – kan opvolg.

Die Academy of Television Arts and Sciences (ATAS), wat die Emmys jaarliks uitdeel, het nuwe reëls aangekondig wat My Octopus Teacher vir ’n Emmy diskwalifiseer.

Dié reëls sluit onder meer in dat geen “programme” vanaf vanjaar vir ’n Emmy in aanmerking kan kom as dit óf vir ’n Oscar benoem is óf die Oscar-beeldjie gewen het nie. My Octopus Teacher, wat op 25 April die eerste dokumentêr vanuit Afrika geword het om die Oscar in die kategorie beste vollengte dokumentêr te wen, kan daarom nie aan die Emmy-wedloop deelneem nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.10
+1.1%
Rand - Pond
21.45
+0.5%
Rand - Euro
18.14
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.51
+0.3%
Rand - Jen
0.14
+0.1%
Goud
1,796.23
+0.1%
Silwer
23.40
+1.0%
Palladium
1,798.08
+2.7%
Platinum
973.50
+1.9%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
63,179
+1.2%
Alle aandele
69,488
+1.3%
Hulpbronne 10
65,305
+1.9%
Industriële 25
93,189
+0.3%
Finansiële 15
13,336
+2.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos