Jy en jou finansiële raadgewer: Kies só

akkreditasie
 Finansies is ’n baie persoonlike saak, sê Hester van der Merwe van Ultima Financial Planners. “Daarom moet ’n mens gemaklik voel (beide raadgewer en kliënt) om lekker saam te werk en ’n vertrouensverhouding te bou.”
Finansies is ’n baie persoonlike saak, sê Hester van der Merwe van Ultima Financial Planners. “Daarom moet ’n mens gemaklik voel (beide raadgewer en kliënt) om lekker saam te werk en ’n vertrouensverhouding te bou.”

Die rol van ’n finansiële raadgewer wat jou geldsake moet regruk en beplan, is belangriker as wat jy dink. Want, sê die geld-ghoeroes, beter finansiële besluite lei tot beter uitkomste. En boonop werk generiese beplanning nie, want elkeen se behoeftes verskil. Hoe weet ’n mens wie jy moet vertrou met iets só uiters persoonlik? Wel, dis belangrik om reg te kies, want só ’n verhouding is ’n jare lange vennootskap, hoor Haidee Muller-Isaacs. Hier is kennersraad oor hoe jy te werk moet gaan.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 84/5
India 416/10
Rand - Dollar
16.50
-1.3%
Rand - Pond
19.96
-1.0%
Rand - Euro
17.21
-1.0%
Rand - Aus dollar
11.24
-1.0%
Rand - Jen
0.12
-1.0%
Goud
1,810.71
0.0%
Silwer
19.89
0.0%
Palladium
1,964.46
0.0%
Platinum
892.00
0.0%
Brent-ruolie
111.63
+2.3%
Top-40
59,640
-0.8%
Alle aandele
65,662
-0.9%
Hulpbronne 10
61,245
-4.1%
Industriële 25
80,264
+1.1%
Finansiële 15
14,564
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos