KYK: 'Dis wow', sê Lydia Winchester

akkreditasie
Lydia Winchester in die dokumentêr Legendes van Afrikaanse musiek: Lydia Winchester wat Sondag op kykNET Nou! uitgesaai word.
Lydia Winchester in die dokumentêr Legendes van Afrikaanse musiek: Lydia Winchester wat Sondag op kykNET Nou! uitgesaai word.

“Die goed wat die mense oor my sê, is wow,” sê die musiekbemarker Lydia Winchester oor die dokumentêr oor haar wat Sondag op kykNET en kykNET NOU! uitgesaai word.

Sy was bewoë toe sy vooraf die dokumentêr deur Gerrit Joubert, ’n vervaardiger en regisseur by C-Saw Media, gesien het.

“Want jy weet, hierdie sangers wat in die program verskyn, is almal legendes. Ek is nie ’n legende nie, hulle is. En hulle praat so mooi van my. Ek is dankbaar dat kykNET ’n episode aan my afstaan.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 249/7
India A 0
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.93
+0.9%
Rand - Pond
21.12
+0.6%
Rand - Euro
17.97
+1.1%
Rand - Aus dollar
11.22
+0.3%
Rand - Jen
0.14
+1.4%
Goud
1,779.33
-0.3%
Silwer
22.38
-0.7%
Palladium
1,853.76
+2.1%
Platinum
942.50
+0.7%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,599
+0.5%
Alle aandele
71,017
+0.3%
Hulpbronne 10
67,425
+1.4%
Industriële 25
93,388
-0.4%
Finansiële 15
14,090
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos