KYK: Gewilde ‘Tiger King’ brul voort in tweede seisoen

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Die Netflix-dokumentêr ‘Tiger King’ se tweede seisoen begin op 17 November.
Die Netflix-dokumentêr ‘Tiger King’ se tweede seisoen begin op 17 November.

Die gewilde Netflix-dokumentêr Tiger King brul voort in ’n tweede seisoen, wat op 17 November uitgereik word.

Die lokprent is die naweek uitgereik en beloof “nóg ’n chaos en malligheid”.

Die vorige seisoen handel oor die omstrede Joe Exotic (Joseph Allen Maldonado-Passage), ’n voormalige dieretuin-eienaar vir tiere in Oklahoma wat tronkstraf van 22 jaar uitdien vir sy aandeel in die huurmoord op ’n ander grootkat-eienaar, Carole Baskin.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.45
+1.1%
Rand - Pond
19.96
+0.8%
Rand - Euro
16.82
+0.9%
Rand - Aus dollar
10.85
+0.4%
Rand - Jen
0.13
+1.0%
Goud
1,785.56
+0.9%
Silwer
24.38
+3.0%
Palladium
2,075.50
-1.3%
Platinum
1,055.69
+1.3%
Brent-ruolie
85.08
+0.9%
Top-40
60,348
+0.3%
Alle aandele
66,895
+0.2%
Hulpbronne 10
63,203
-0.1%
Industriële 25
85,486
+0.6%
Finansiële 15
14,008
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos