‘Sex in Afrikaans’ gooi slaapkamerdeure wawyd oop

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die slegs-vir-volwassenes-reeks ‘Sex in Afrikaans’ begin op 14 Februarie op Showmax. Foto: Showmax
Die slegs-vir-volwassenes-reeks ‘Sex in Afrikaans’ begin op 14 Februarie op Showmax. Foto: Showmax

Die skrywer Erla-Mari Diedericks, skrywer van die romans Dominique en Seks, Leuens en die Internet, gee ’n voorsmakie van die reeks Sex in Afrikaans, wat binnekort op Showmax begin.

Ek kry dié opdrag: Kyk die eerste episode van Sex in Afrikaans, maar moenie verklap wat gebeur nie; dis ’n geheim. Gee net ’n beskrywing van wat dit is. (Wat baie klink soos die meeste van ons se seksopvoeding.) Gee net ’n beskrywing van wat dit is (Pappa bevrug Mamma se eiers – dis nou as jou ma liberaal was), maar rep geen woord verder nie.

En so vaar ons almal die wilde waters van seks binne . . . op gevoel en by word of mouth. Letterlik.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 465/10
Sri Lanka 397/10 & 39/2
Rand - Dollar
16.07
-1.0%
Rand - Pond
19.82
+0.3%
Rand - Euro
16.82
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.18
-0.1%
Rand - Jen
0.13
-1.9%
Goud
1,816.78
+0.1%
Silwer
21.39
-1.1%
Palladium
2,001.00
-2.7%
Platinum
937.00
-2.0%
Brent-ruolie
111.93
-2.1%
Top-40
62,494
-0.9%
Alle aandele
69,083
-0.9%
Hulpbronne 10
71,795
-1.4%
Industriële 25
76,804
-1.3%
Finansiële 15
16,026
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos