Kyk wie kuier eersdaags in ‘Suidooster’

akkreditasie
Louw Venter teenoor Simone Biscombe, wat die rol van Bianca in ‘Suidooster’ vertolk. Foto: kykNET
Louw Venter teenoor Simone Biscombe, wat die rol van Bianca in ‘Suidooster’ vertolk. Foto: kykNET

As tjokker het die akteur Louw Venter nie ’n enkele aflewering van die sepie Santa Barbara misgeloop nie omdat hy, in sy eie woorde, “halsoorkop verlief” was op die aktrise Robin Wright.

Nou gaan jong en meer geharde sepieliefhebbers die kans kry om ook hul hart op hom te verloor wanneer hy binnekort ’n draai in Ruiterbosch in die kykNET-sepie Suidooster gaan maak.

Dit is die eerste keer in Venter se loopbaan wat hy ’n rol in ’n sepie gaan vertolk nadat hy vroeër in reekse soos Rugby motors, Liefste Kayla, Die boekklub, Vinkel & Koljander, Hotel en Swartwater te sien was.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.51
+1.7%
Rand - Pond
19.88
-0.0%
Rand - Euro
16.83
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.76
+0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,767.60
0.0%
Silwer
23.31
0.0%
Palladium
2,075.53
0.0%
Platinum
1,059.00
0.0%
Brent-ruolie
84.86
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
Industriële 25
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos