Kykers gaande oor boer Albertus se aksent en kwinkslae

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Boer Albertus in die eerste episode van die nuwe reeks van ‘Boer soek ’n vrou’.
Boer Albertus in die eerste episode van die nuwe reeks van ‘Boer soek ’n vrou’.

Die eerste episode van die nuwe seisoen van Boer soek ’n vrou op kykNET het nog skaars ophou draai, toe aanhangers hul bewondering uitspreek oor ’n boer van Calvinia en sy snaakse sêgoed.

Boer Albertus (38), wat met skape boer naby dié Noord-Kaapse dorp, het kykers gaande met sy dik plattelandse aksent en snaakse stories.

“Hy het ’n oulike sin vir humor. Ek hoop hy kry sommer baie briewe,” sê een aanhanger oor Albertus, ook die pa van ’n 12-jarige dogter.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 266/6
Zimbabwe 302/8
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.50
-0.7%
Rand - Pond
21.05
-0.3%
Rand - Euro
17.56
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.12
-0.3%
Rand - Jen
0.14
-0.8%
Goud
1,811.76
-0.4%
Silwer
23.40
+1.6%
Palladium
1,905.50
+1.5%
Platinum
984.00
+0.8%
Brent-ruolie
86.48
+0.5%
Top-40
68,282
-0.9%
Alle aandele
74,956
-0.8%
Hulpbronne 10
74,510
-0.3%
Industriële 25
94,294
-1.3%
Finansiële 15
15,338
-1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos