Kykers verdeeld oor jong man en ou bokkie in ‘Suidooster’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Donovan Williams (Marvin-Lee Beukes, 35) vat liefderik aan Bridgette Jacobs (Denise Newman, 67) se gesig.
Donovan Williams (Marvin-Lee Beukes, 35) vat liefderik aan Bridgette Jacobs (Denise Newman, 67) se gesig.

Die kleinste katte klim die grootste bome.

So spot kykers van die gewilde kykNET-sepie Suidooster noudat die liefde blom tussen ’n jong bok en een van die ouer, gerespekteerde sakevroue in Ruiterbosch.

Al was Bridgette Jacobs (Denise Newman, 67) aanvanklik huiwerig om tyd saam met Donovan Williams (Marvin-Lee Beukes, 35) deur te bring, lyk dit of die twee nou nie hul oë van mekaar af kan hou nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 16/1
India A 0
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10
West Indies 60/0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.13
+0.4%
Rand - Pond
21.49
+0.3%
Rand - Euro
18.27
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.48
+0.7%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Goud
1,792.53
+0.4%
Silwer
22.91
+0.0%
Palladium
1,806.50
+0.4%
Platinum
958.50
-0.8%
Brent-ruolie
73.44
+1.0%
Top-40
63,334
-0.4%
Alle aandele
69,754
-0.4%
Hulpbronne 10
65,173
-0.6%
Industriële 25
93,491
-0.4%
Finansiële 15
13,463
+0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos