M-Net saai ‘Sex and the City’-opvolg dae ná Amerika uit

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Miranda, Carrie en Charlotte, drie van die trefferreeks ‘Sex and the City’ se vier oorspronklike sterre, gaan in ‘And Just Like That ...’ te sien wees.  Foto: HBO Max / glamourmagazine.co.uk
Miranda, Carrie en Charlotte, drie van die trefferreeks ‘Sex and the City’ se vier oorspronklike sterre, gaan in ‘And Just Like That ...’ te sien wees. Foto: HBO Max / glamourmagazine.co.uk

Plaaslike aanhangers van die trefferreeks Sex and the City kan solank al hul afsprake vir Maandae vir die afsienbare toekoms afstel.

Portia Hlongwane, ’n M-Net-woordvoerder, het aan Netwerk24 bevestig dat And Just Like That ..., die opvolgreeks tot Sex and the City, vanaf 13 Desember om 20:30 op DStv-kanaal 101 uitgesaai sal word.

Dit sal hier in Suid-Afrika begin net vier dae nadat die eerste twee episodes in Amerika op die stromingsdiens HBO Max uitgereik word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 161/2
besig om te laai... Regstreeks
Stellenbosch FC 1
Mamelodi Sundowns 1
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.4%
Rand - Euro
18.26
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.5%
Rand - Jen
0.14
-0.4%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos