Mej. Heelal-wenners gee ekstra glans aan Mej. SA

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Catriona Gray (regs) nadat sy Zozibini Tunzi as Mej. Heelal gekroon het in 2019.  Foto: Facebook/Missosology
Catriona Gray (regs) nadat sy Zozibini Tunzi as Mej. Heelal gekroon het in 2019. Foto: Facebook/Missosology

Twee vroue wat al die Mej. Heelal-kroon gedra het, kom aanstaande maand na Suid-Afrika vir die aanwys van die nuwe Mej. Suid-Afrika.

Catriona Gray van die Filippyne en Suid-Afrika se Zozibini Tunzi, wat onderskeidelik in 2018 en 2019 Mej. Heelal was, gaan tydens die plaaslike skoonheidskompetisie kommentators wees.

Gray was in 2019 een van die beoordelaars wat Tunzi gekies het as Suid-Afrika se ambassadeur. Nou keer sy terug om saam met Tunzi ’n kommentator te wees op die aand wanneer die nuwe wenner aangewys word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.45
+1.0%
Rand - Pond
19.96
+0.7%
Rand - Euro
16.82
+0.8%
Rand - Aus dollar
10.85
+0.4%
Rand - Jen
0.13
+0.9%
Goud
1,784.45
+0.9%
Silwer
24.35
+2.9%
Palladium
2,075.00
-1.3%
Platinum
1,054.74
+1.2%
Brent-ruolie
85.08
+0.9%
Top-40
60,348
+0.3%
Alle aandele
66,895
+0.2%
Hulpbronne 10
63,203
-0.1%
Industriële 25
85,486
+0.6%
Finansiële 15
14,008
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos