Moord en Kaapse jazz in ‘Skemerdans’ op Showmax

akkreditasie
Amy Jephta, draaiboekskrywer, mederegisseur en uitvoerende vervaardiger van ‘Skemerdans’.
Amy Jephta, draaiboekskrywer, mederegisseur en uitvoerende vervaardiger van ‘Skemerdans’.

Drama, bloed en Kaapse jazz. Dit is van die elemente in die nuwe televisiereeks Skemerdans, wat teen die agtergrond van die neonligte van nagklubs op die Kaapse Vlakte afspeel.

Dié moordraaisel-reeks van Showmax is geskryf deur die bekroonde dramaturg, draaiboekskrywer en regisseur Amy Jephta en het gedugte akteurs soos Kevin Smith, Ilse Klink en Brendon Daniels in die hoofrolle.

Dit is soos ’n moderne Shakespeare-verhaal. Die bloed vloei ná die moord op Glenn Fortune (Smith), die eienaar van een van die legendariese dansklubs in Voortrekkerstraat. Voor sy moord was hy in ’n vete gewikkel met sy broer, Trevor (Daniels). Klink is te sien as Glenn se geminagte weduwee en Vinette Ebrahim staan sterk as die indrukwekkende matriarg van die Fortune-familie. Bygevoeg by dié familiebakleiery is die konkelary van die misdaadbase, wat wil koning kraai oor die klubgebied, waar die miljoene weekliks inrol. Die raaisel oor wie Glenn vermoor het en hoekom, verdiep vinnig.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.10
+0.9%
Rand - Pond
20.46
+0.1%
Rand - Euro
17.13
+0.0%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Goud
1,834.71
0.0%
Silwer
24.29
0.0%
Palladium
2,111.50
0.0%
Platinum
1,034.00
0.0%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
68,186
-2.1%
Alle aandele
74,835
-1.9%
Hulpbronne 10
74,924
-3.0%
Industriële 25
94,147
-1.8%
Finansiële 15
15,076
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos