Myne vir joune-vervaardiger: Dit gaan nie oor politiek of ver regses nie, wel oor vrees en seer

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Cecile en haar 12-jarige aangenome dogter, Andiswa Louw, het in die Riley/Van Rensburgs se huis in Bothasig gaan woon. Hulle was effe ontnugter toe hulle daar aanland.
Cecile en haar 12-jarige aangenome dogter, Andiswa Louw, het in die Riley/Van Rensburgs se huis in Bothasig gaan woon. Hulle was effe ontnugter toe hulle daar aanland.

Om vier dae lank saam met vreemdelinge in húl huise te moet woon, is nie vir almal ewe maklik of selfs gemaklik nie. Soms is dit onafwendbaar dat die vonke sal spat, maar dalk is daar ook op die ou end tog lig aan die einde van die tonnel – hoe dof dit ook al mag skyn.

Toe Tara Riley en Amanda van Rensburg van Bothasig huise ruil met Cecile Louw en haar ma, Susan Murray, van Durbanville, het niemand geweet wat om te verwag nie. Ja, die ervaring het wel sy uitdagings gehad, maar dit het in haar guns getel om uit haar gemaksone gedwing te word nie, sê Tara. “Ek is bly ek het dit ervaar en ek sal definitief weer so iets doen. Ek het baie lewenslesse hieruit geleer: Moenie mense judge oor hoe hulle lyk nie en respekteer ander se gelowe. Ek is normaalweg baie angstig, maar toe ek by Susan-hulle kom, was ek op die ou end so kalm. En ek het dit glad nie verwag nie.”

Amanda van Rensburg, by wie Tara woon, is bekend daarvoor dat sy nie met haar laat mors nie; trouens, sy erken dit self. “Ek is maar wie ek is. Noem ’n ding op sy naam. Ek het met niemand ’n probleem nie, maar het dalk net kwaad geraak oor van ma se goed in die drom beland het toe Cecile my huis skoongemaak het. En ja, ek weet ek het ’n klomp diere. Maar hulle is my alles. Ek maak nie verskoning vir wie en wat ek is nie. What you see is what you get. Ek worry nie oor wat mense van my dink nie.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 0
Bangladesh 105/8
besig om te laai... Regstreeks
England 84/5
India 416/10
Rand - Dollar
16.50
-1.3%
Rand - Pond
19.96
-1.0%
Rand - Euro
17.21
-1.0%
Rand - Aus dollar
11.24
-1.0%
Rand - Jen
0.12
-1.0%
Goud
1,810.71
0.0%
Silwer
19.89
0.0%
Palladium
1,964.46
0.0%
Platinum
892.00
0.0%
Brent-ruolie
111.63
+2.3%
Top-40
59,640
-0.8%
Alle aandele
65,662
-0.9%
Hulpbronne 10
61,245
-4.1%
Industriële 25
80,264
+1.1%
Finansiële 15
14,564
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos