Deel

Ná jare is Craig Urbani uiteindelik ’n ‘joernalis’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Craig Urbani as Jeremy Gavins in 'Binnelanders'. Foto: Stark Films
Craig Urbani as Jeremy Gavins in 'Binnelanders'. Foto: Stark Films

Hoewel hy in die joernalistiek opgelei is, dink hy nie sy destydse dosente sou beïndruk wees wanneer hy Vrydag as ’n ondersoekende joernalis in die kykNET-sepie Binnelanders verskyn nie.

“Hulle sal dalk dink: ‘Ag, nee wat, Craig . . .’ ” sê die akteur Craig Urbani.

Hy het aan die Rhodes-Universiteit in Makhanda gestudeer en was destyds van plan om honneurs te doen, “maar toe kom my eerste rol by Truk (die destydse streekraad)”.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
17.80
-0.0%
Rand - Pond
21.95
+0.6%
Rand - Euro
19.29
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.90
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Platinum
991.29
+1.1%
Palladium
1,465.87
-0.8%
Goud
1,969.32
-0.6%
Silwer
24.07
+0.7%
Brent-ruolie
79.27
+1.3%
Top-40
70,498
-0.8%
Alle aandele
76,100
-0.8%
Hulpbronne 10
66,234
-1.9%
Industriële 25
102,950
-0.3%
Finansiële 15
15,496
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos