Nataniël ‘skep nuwe wêreld’ met nuwe kosprogram op kykNET

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Nataniël in ’n kostuum geïnspireer deur die Franse Hugenote in die 17de en 18de eeu. Dit gee ’n voorsmakie van sy nuwe TV-program, ‘Terwyl ek wag’. Foto’s: Verskaf
Nataniël in ’n kostuum geïnspireer deur die Franse Hugenote in die 17de en 18de eeu. Dit gee ’n voorsmakie van sy nuwe TV-program, ‘Terwyl ek wag’. Foto’s: Verskaf

“Of jy van kos hou of nie, en of jy (soos miljoene ander), nie van my hou nie, geen mens kan kwaliteit, kunsvorme en skoonheid misken nie. Ons het probeer om alles met soveel aandag en detail as moontlik te doen, van die oorspronklike musiek tot kostuums tot porselein.”

Reg geraai – Nataniël is aan die woord en gesels só oor sy nuwe kykNET-program, Terwyl ek wag.

In dié leefstylprogram verpak hy kos, kultuur, geskiedenis, vakmanskap en vermaak op ’n “verruklike” wyse en begin dit “minimalisties”, al weet hy dis selde suksesvol op TV.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.85
-1.2%
Rand - Pond
20.49
-0.4%
Rand - Euro
17.30
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.09
-0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,793.05
0.0%
Silwer
24.33
0.0%
Palladium
2,023.00
0.0%
Platinum
1,043.50
0.0%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,525
+1.7%
Alle aandele
67,051
+1.5%
Hulpbronne 10
62,969
+2.5%
Industriële 25
86,659
+1.4%
Finansiële 15
13,849
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos