‘Ontbytsake’ vier 1 000ste episode

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Leon Gropp, Eloise Cupido, Dawie Roodt en Corli Botha is Saterdae op 'Ontbytsake' te sien. Foto: Ontbytsake/ kykNET
Leon Gropp, Eloise Cupido, Dawie Roodt en Corli Botha is Saterdae op 'Ontbytsake' te sien. Foto: Ontbytsake/ kykNET

Die vervaardigers van die kykNET-joernaalprogram Ontbytsake het aanvanklik gewonder hoe lank dit sal bestaan, maar Saterdag word sy 1 000ste episode gevier.

“Ons het nie ’n benul gehad nie,” sê die vervaardiger Johann Joubert.

“Ons het in April 2000 begin en kykNET het kort vantevore in November 1999 begin. Ons het maar net aangegaan. Ons het nie geweet of ons nog oor ses maande of ’n jaar daar gaan wees nie. Ons het eintlik so geworry oor die program dat ons nie oor die kontrak geworry het nie.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Aston Villa 0
Leicester City 0
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.0%
Rand - Euro
18.26
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos