‘Orkney snork nie’ hou reünie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
’n Paar van die akteurs in die komedie ‘Orkney snork nie’ hou vandeesmaand ’n reünie in die AfriForum-teater in Pretoria.
’n Paar van die akteurs in die komedie ‘Orkney snork nie’ hou vandeesmaand ’n reünie in die AfriForum-teater in Pretoria.

’n Paar van die akteurs in die destydse komedie Orkney snork nie hou vandeesmaand ’n reünie in die AfriForum-teater in Pretoria.

Willie Esterhuizen, skepper van die reeks, en die akteurs Frank Opperman, Sally Campher, Clara van den Bergh (Joubert), Carien Wandrag en Anrich Herbst deel op 18 Augustus hul herinneringe van die gewilde reeks oor Hendrik van Tonder (Zack du Plessis), ’n mynwerker op dié dorp, en sy gesin.

Dit word voor ’n gehoor opgeneem en word in Oktober op AfriForumTV uitgereik.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.20
+0.3%
Rand - Pond
19.66
+0.8%
Rand - Euro
16.62
+0.9%
Rand - Aus dollar
11.54
-0.0%
Rand - Jen
0.12
+0.6%
Goud
1,800.50
+0.6%
Silwer
20.80
+2.4%
Palladium
2,224.00
-2.9%
Platinum
966.20
+0.5%
Brent-ruolie
99.60
+2.2%
Top-40
63,996
-1.0%
Alle aandele
70,731
-0.8%
Hulpbronne 10
64,048
-2.8%
Industriële 25
86,577
-0.6%
Finansiële 15
16,059
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos