Oudgevangene Ivor Swartz: Vergifnis is ’n eenrigtingpad

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Sy was baie ontroer deur Ivor se storie, vertel Keerpunt se inhoudsvervaardiger, Bibi Slippers. “Veral sy liefde vir sy ma, en sy hartseer oor haar verlies terwyl hy en sy broer beide in die tronk was, sal my altyd bybly. Ek dink Ivor se storie staan uit omdat dit mens laat voel dis oukei om te glo in hoop en gelukkige eindes. Dit gebeur dalk nie elke dag nie, maar Ivor se storie wys dat jou omstandighede nie noodwendig jou lewenspad voorspel nie. Die mense wat langs Ivor se pad iets in hom raakgesien het en ingegryp het, het die koers van sy lewe vir altyd verander.”

Ivor Swartz is gebore in Grabouw waar hy grootgeword het in die Gaatjie, soos die buurt alom bekendstaan. Hy verwys na die Gaatjie as ’n plek met baie rondloperhonde en min teenwoordige pa’s. As jong seun het Ivor die pad byster geraak en op 14 was hy al ’n bendelid. Toe, op net 14 is hy tronk toe vir die moord op sy broer. Vandag is Ivor ’n pastoor, skrywer en motiveringspreker. Haidee Muller-Isaacs het met hom gesels oor sy pad tot nou waaroor hy ook openhartig gesels in VIA se program Keerpunt.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.20
+0.3%
Rand - Pond
19.66
+0.8%
Rand - Euro
16.62
+0.9%
Rand - Aus dollar
11.54
-0.0%
Rand - Jen
0.12
+0.6%
Goud
1,800.50
+0.6%
Silwer
20.80
+2.4%
Palladium
2,224.00
-2.9%
Platinum
966.20
+0.5%
Brent-ruolie
99.60
+2.2%
Top-40
63,996
-1.0%
Alle aandele
70,731
-0.8%
Hulpbronne 10
64,048
-2.8%
Industriële 25
86,577
-0.6%
Finansiële 15
16,059
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos