Hy lewe met dankbaarheid, sonder selfbejammering, sê oudrugbyman Ethienne vandag. Daardie dag van sy beroete onthou hy soos gister. Toe hy wakker skrik, was sy dogter Layla by hom. “Sy kon nie verstaan wat ek sê nie. Ek kon nie praat nie en ek onthou dat ek soos Zet geklink het.”
Twee maande ná sy beroete is hy gewond in ’n skietvoorval in ’n supermark in Rivonia. “Daar was sewe van hulle. Een van die vroue het gegil en ek het een van die rowers gegryp en toe skiet hulle my in die agtergkop.” Weer het Ethienne lewend anderkant uitgekom.
Maar dit was nie heelpad smooth sailing nie ...