‘Ouer’ Michele Burgers verlustig haar in komedierol

akkreditasie
Michele Burgers as Letricia in ‘G.I.L.’ op kykNET.  Foto: kykNET
Michele Burgers as Letricia in ‘G.I.L.’ op kykNET. Foto: kykNET

Die aktrise Michele Burgers glo sy sal met haar karakter, Letricia, in die kykNET-mokumentêr G.I.L. oor die weg kom.

“Sy is bang vir niks nie en sy kry haar sin. Ek dink daar is baie dinge wat sy doen wat ek dieselfde sou doen. Maar natuurlik is daar ook baie dinge wat ek nie sou doen nie.”

Letricia is die omroeper by die Grobbies- internasionale lughawe in dié komedie wat Maandag op kykNET begin het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.28
-0.2%
Rand - Pond
19.74
+0.4%
Rand - Euro
16.75
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.0%
Rand - Jen
0.12
+0.2%
Goud
1,787.16
-0.1%
Silwer
20.28
-0.1%
Palladium
2,270.00
-0.9%
Platinum
954.00
-0.7%
Brent-ruolie
99.60
+2.2%
Top-40
64,269
-0.5%
Alle aandele
70,978
-0.4%
Hulpbronne 10
64,612
-1.9%
Industriële 25
86,746
-0.4%
Finansiële 15
16,107
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos