‘Recipes for Love and Murder’ gou as M-Net-reeks te sien

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Elton Landrew vertolk konstabel Piet in ‘Recipes for Love and Murder’. Foto: Netwerk24
Elton Landrew vertolk konstabel Piet in ‘Recipes for Love and Murder’. Foto: Netwerk24

As jy nog nie gehoor het van tannie Maria in Sally Andrews se innemende roman Recipes for Love and Murder nie, kan jy haar nou in “lewende lywe” ontmoet. Dié eksentrieke rubriekskrywer vir ’n plaaslike koerant in ’n klein Karoodorpie is een van ’n span wat in ’n reeks van tien episodes op M-Net ’n moord help oplos – met haar en die nuweling-verslaggewer, Jessie, altyd ’n kortkop voor die ander.

Die moordslagoffer, Martine, is een van tannie Maria se korrespondente en het kort tevore geskryf hoe haar man haar mishandel. Tannie Maria gaan nie ’n steen onaangeroer laat om die moordenaar te vind nie.

’n Handvol Suid-Afrikaanse akteurs vul die rolle, maar die Engelse aktrise Maria Doyle Kennedy vertolk tannie Maria, want sien, tannie Maria is ’n noemnaam vir Maria Purvis, wat tien jaar tevore uit Skotland in Suid-Afrika aangekom het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.03
-1.0%
Rand - Pond
20.12
+0.0%
Rand - Euro
17.09
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.70
-0.3%
Rand - Jen
0.12
-0.3%
Goud
1,745.99
-0.7%
Silwer
19.05
-2.5%
Palladium
2,124.00
-1.6%
Platinum
895.04
-2.1%
Brent-ruolie
96.59
+3.0%
Top-40
62,974
-1.9%
Alle aandele
69,719
-1.9%
Hulpbronne 10
62,153
-2.8%
Industriële 25
86,103
-0.9%
Finansiële 15
15,698
-3.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos