RESENSIE | ‘Squid Game’ verken die nare wêreld waarin ons leef

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Seong Gi-hun (vertolk deur Lee Jung-jae) probeer in die eerste kinderspeletjie om ’n reuse-pop uit te oorlê.  Foto: Netflix / marca.com
Seong Gi-hun (vertolk deur Lee Jung-jae) probeer in die eerste kinderspeletjie om ’n reuse-pop uit te oorlê. Foto: Netflix / marca.com

As die uitlating “o my liewe hel” ’n genre was, sou die Suid-Koreaanse TV-reeks Squid Game dit die beste versinnebeeld het.

Dit kom wel nie uit die staanspoor voor soos ’n reeks wat verrassend, boeiend en sporadies skokkend is nie: Die titel is heel kinderlik, en groot dele van die lokprent, ook die produksie-ontwerp, is kleurvol, prikkelend en speels.

Kykers wat enduit deur al nege episodes druk, word egter deurgaans herinner dat dié ooglopendheid net die lokaas is waarmee die skrywer-regisseur Hwang Dong-hyuk sy gehoor sta-a-adig inkatrol, voordat hy hulle rats in ’n uitdagende wêreld dompel wat ’n mens nie anders kan as fuifkyk nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.06
+0.0%
Rand - Pond
20.68
-0.1%
Rand - Euro
17.47
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.30
+0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.2%
Goud
1,798.88
+0.1%
Silwer
24.02
-0.2%
Palladium
1,973.54
+0.3%
Platinum
1,014.04
+0.2%
Brent-ruolie
84.58
-2.1%
Top-40
60,874
0.0%
Alle aandele
67,475
0.0%
Hulpbronne 10
63,082
0.0%
Industriële 25
87,253
0.0%
Finansiële 15
14,054
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos