SA skitter in Ridley Scott se ‘Raised by Wolves’

akkreditasie
Susan Danford vertolk die rol van Justina in ‘Raised by Wolves’.  Foto: Coco van Oppens / WarnerMedia Direct / Showmax
Susan Danford vertolk die rol van Justina in ‘Raised by Wolves’. Foto: Coco van Oppens / WarnerMedia Direct / Showmax

Sir Ridley Scott, Britse regisseur van treffers soos Alien en Gladiator, het die TV-reeks Raised by Wolves in Suid-Afrika verfilm én plaaslike talent in die rolverdeling ingespan. Die veteraan-aktrise Susan Danford gesels met Christiaan Boonzaier oor wetenskapfiksie, Scott se regie, en haar ervaring op stel.

As die verbeeldingryke wêreld in die legendariese Britse regisseur sir Ridley Scott se wetenskapfiksiereeks Raised by Wolves vir jou vaagweg bekend lyk, is dit omdat Suid-Afrikaners se eie agtertuin in die reeks skitter.

Hoewel die reeks, wat onlangs in Suid-Afrika op Showmax uitgereik is, op die planeet Kepler-22b afspeel, is dit in en om Kaapstad verfilm: Kykers met ’n fyn oog sal die Hottentots-Holland-berge, die Lourensford-wynlandgoed in Somerset-Wes, en Atlantis se welbekende sandduine herken.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.51
+1.7%
Rand - Pond
19.88
-0.0%
Rand - Euro
16.83
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.76
+0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,767.60
0.0%
Silwer
23.31
0.0%
Palladium
2,075.53
0.0%
Platinum
1,059.00
0.0%
Brent-ruolie
84.86
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
Industriële 25
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos