‘The Crown’ en ‘Ted Lasso’ groot wenners by Emmys

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Olivia Colman met haar prys vir beste aktrise in ’n dramareeks vir The Crown.  Foto: Reuters/Peter Nicholls
Olivia Colman met haar prys vir beste aktrise in ’n dramareeks vir The Crown. Foto: Reuters/Peter Nicholls

Die dramareeks The Crown en die komedie-reeks Ted Lasso het Sondag met die toppryse by die jaarlikse Emmy-toekennings weggestap, terwyl The Queen’s Gambit as die beste beperkte reeks aangewys is.

Weens die Covid-19-pandemie is die 73ste jaarlikse Emmy-toekenningseremonie met minder gaste in ’n tent buite in die middestad van Los Angeles gehou. Bewyse van inenting en negatiewe toetsuitslae was verpligtend.

Die Emmys bekroon jaarliks die beste talent in televisie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 0
Bangladesh 0/0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.97
-1.0%
Rand - Pond
20.59
-0.8%
Rand - Euro
17.37
-1.0%
Rand - Aus dollar
11.23
-0.9%
Rand - Jen
0.13
-1.5%
Goud
1,787.61
-0.4%
Silwer
23.93
-1.0%
Palladium
1,993.00
-0.8%
Platinum
1,019.50
-1.1%
Brent-ruolie
86.40
+0.5%
Top-40
60,797
-0.4%
Alle aandele
67,494
-0.3%
Hulpbronne 10
63,048
-0.8%
Industriële 25
87,148
-0.1%
Finansiële 15
14,043
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos