Daar is ’n verskeidenheid plaaslike vermaak om van te kies en keur op MultiChoice se stromingsdiens Showmax.
Dit sluit in die tweede reeks van die romantiese komedie Troukoors wat die platform se gewildste oorspronklike program in Afrikaans is.
Die eerste reeks is ook op Showmax te sien.