VIA | Sjefhuis se Quanita Adams: Ek is so dol oor aartappel, ek 'judge' patat

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Jy lyk fantasties, volg jy ‘n gesonder eetplant en wat is jou geheim?

Baie dankie, geen geheim. Tydens Sjefhuis se verfilming het ek geborsvoed. My dogtertjie was nog nie een jaar oud nie. Toe swangerskap-diabetes teen die einde van my swangerskap by my gediagnoseer is, het ek effe gesonder begin leef en hoofsaaklik koolhidrate, suiker en sout uitgesny. Die fokus tóé was om ‘n veilige omgewing  vir my dogtertjie en vir myself te skep om langtermyn-gesondheidsprobleme te vermy. Maar, ek’s geen health freak nie. Ek gim nie en ja, ek eet soms lekker pizza.

Leer jy dalk elke dag iets nuuts in Sjefshuis by die deelnemers? Inspireer hulle jou?

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Leinster 0
Munster 0
besig om te laai... Regstreeks
Edinburgh 10
Glasgow Warriors 3
Rand - Dollar
15.77
+0.7%
Rand - Pond
19.69
+0.5%
Rand - Euro
16.65
+0.5%
Rand - Aus dollar
11.10
+0.6%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Goud
1,846.66
0.0%
Silwer
21.76
0.0%
Palladium
1,970.00
0.0%
Platinum
958.50
0.0%
Brent-ruolie
112.55
+0.5%
Top-40
61,000
-1.2%
Alle aandele
67,575
-1.0%
Hulpbronne 10
72,529
+1.6%
Industriële 25
72,948
-3.9%
Finansiële 15
15,746
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos