‘Voetspore’-span gaan terug na ‘ou resep’ met 15de ekspedisie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Stefan Sonnekus, Nina Badenhorst, Johan Badenhorst, Francois Marais, Norbert Coetzee en Streicher Badenhorst by die mond van die Zambezi-rivier. Foto: Verskaf
Stefan Sonnekus, Nina Badenhorst, Johan Badenhorst, Francois Marais, Norbert Coetzee en Streicher Badenhorst by die mond van die Zambezi-rivier. Foto: Verskaf

Die span van die Voetspore-televisiereeks het Vrydag hul 15de ekspedisie in die afgelope 21 jaar by die mond van die Zambezi-rivier in Mosambiek afgesluit.

Johan Badenhorst, sy seun, Streicher, en dogter, Nina, Francois Marais, Norbert Coetzee en Stefan Sonnekus het op 28 Junie op die reis van meer as 12 000 km vertrek.

Sowat ’n week later het hulle by die rivier se oorsprong in die noordweste van Zambië aangekom, waar die reis in alle erns begin het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.53
+1.2%
Rand - Pond
20.06
+0.7%
Rand - Euro
16.90
+1.0%
Rand - Aus dollar
10.87
+0.3%
Rand - Jen
0.13
+1.2%
Goud
1,769.80
+0.2%
Silwer
23.69
+2.1%
Palladium
2,102.50
+3.9%
Platinum
1,043.68
+0.4%
Brent-ruolie
84.33
-0.6%
Top-40
60,190
-0.1%
Alle aandele
66,776
-0.0%
Hulpbronne 10
63,288
-0.5%
Industriële 25
84,981
+0.6%
Finansiële 15
14,022
-0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos