Weyers groet toneelspel, maar Akademie vereer hom

akkreditasie
Marius Weyers
Marius Weyers

Die akteur Marius Weyers het besluit om toneelspel te laat vaar en daarom is hy dankbaar hy ontvang nou die erepenning van die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns vir sy bydrae tot rolprent- en TV-kuns.

“Ek het aan die begin van verlede jaar besluit om ’n sabbatsjaar te neem. Ek wou nie meer groot karakters speel nie. En toe gebeur Covid, so ’n mens is toe in elk geval by die huis. Maar ek dink die tyd het ryp geword. Ek is dankbaar vir so ’n loopbaan. Ek was 55 jaar in die beroep toe ek die punt bereik het waar ek wou sê: dit was genoeg.”

Weyers, bekend om rolprente soos Paljas, Die wonderwerker, Oupa for Sale en Ongewenste vreemdeling, het Vrydagoggend die regisseur Katinka Heyns gebel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa 75/2
West Indies 143/8
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.72
-0.5%
Rand - Pond
20.27
-0.7%
Rand - Euro
17.07
-0.5%
Rand - Aus dollar
11.04
-0.7%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,797.18
-0.4%
Silwer
24.27
-1.1%
Palladium
2,038.00
-1.4%
Platinum
1,053.00
-0.9%
Brent-ruolie
85.99
+0.5%
Top-40
60,888
+1.2%
Alle aandele
67,436
+1.1%
Hulpbronne 10
63,809
+0.8%
Industriële 25
86,606
+1.5%
Finansiële 15
13,973
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos