Die vyfde reeks van Netwerk24 se Leersaam-reeks handel oor entrepreneurskap en bestaan uit vier episodes. Leer meer oor die beginsels van entrepreneurskap in hierdie eerste episode.
Dié tema's word in die volgende episodes bespreek:
- EPISODE 2 | Hoe weet ek of my besigheidsidee gaan werk?
- EPISODE 3 | Die lewensiklus van ‘n besigheid
- EPISODE 4 | My uittree-strategie
Die episodes is gemiddeld 9 minute lank en word aangebied deur Adolph Neethling, ‘n dosent in die Universiteit van Stellenbosch se fakulteit Ondernemingsbestuur.