DRAAIPUNT | Podsendings met Gielie Hoffmann oor keerpunte

akkreditasie
Draaipunt met Gielie Hoffmann
Draaipunt met Gielie Hoffmann

Bekende lewensafrigter Gielie Hoffmann gesels in dié podsendingreeks met bekendes oor draaipunte in hul lewens. 

Lidia Rauch is ’n gebore en getoë Kapenaar. Na ’n suksesvolle loopbaan in politiek hervestig sy in Johannesburg. ’n Maand later word die eerste inperking aangekondig. Sy gesels oor die begin van ’n nuwe loopbaan as diversiteitsdeskundige, en die uitdagings van tuis word in ’n nuwe stad terwyl geen sosiale interaksie moontlik is nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.12
-0.1%
Rand - Pond
20.65
+0.4%
Rand - Euro
17.74
+0.5%
Rand - Aus dollar
11.46
+0.7%
Rand - Jen
0.12
-0.3%
Goud
1,751.18
-0.4%
Silwer
21.22
-1.1%
Palladium
1,857.14
+0.0%
Platinum
979.66
-0.4%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
66,754
0.0%
Alle aandele
73,151
0.0%
Hulpbronne 10
71,441
0.0%
Industriële 25
87,347
0.0%
Finansiële 15
16,370
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos